book-icon Uitgawe 27 Oktober 2022

Dinge versuur vir die Sussexe ná verskeie mense bande met hulle verbreek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Harry en Meghan skarrel om hul projekte te red nadat baie mense die afgelope ruk die rug op hulle gekeer het.
Harry en Meghan skarrel om hul projekte te red nadat baie mense die afgelope ruk die rug op hulle gekeer het.

Daar was nooit ’n geleë tyd vir koningin Elizabeth II om van die toneel te verdwyn nie.

Sy was die magneet wat haar familie bymekaar gehou het. Maar vir prins Harry en Megan kon die tydsberekening van die koningin se dood nie slegter gewees het nie. Hul plek in die publiek se harte is die afgelope ruk broser as ooit.

By ’n onlangse geleentheid in Manchester, Engeland, het die skare Meghan uitgejou, en toe sy die Windsors in ’n onderhoud in die tydskrif The Cut gekritiseer het, het dit haar net nog meer ongewild gemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees