book-icon Uitgawe 17 Maart 2022

Dirk van der Westhuizen: Roem het my byna verwoes, maar ek’s nou sterker as ooit

akkreditasie
FB
FB

Met sy ondeunde glimlag en bultende boarms is hy die toonbeeld van ’n selfversekerde sanger wanneer hy dit op die maat van sy jongste liedjie op die verhoog uitkap – so asof die ritme deur sy gespierde lyf pols. Maar vandag erken Dirk van der Westhuizen hy moes jare lank teen ’n oorweldigende gevoel van minderwaardigheid stoei.

Agter geslote deure het hy so erg met depressie en angs geworstel dat hy weke lank nie sy huis wou verlaat nie. “Roem het my lewe so byna-byna verwoes,” sê die 31-jarige sanger.

“Daar was die kritiek van die boelies en die verwerping. Ek het ure lank gelees wat mense oor my sê – dat ek sieklik lyk en dat my musiek kanker gee; dat ek my mond moet hou en nooit weer oopmaak nie; dat ek talentloos is. En dit het so aan my gevreet dat ek myself heeltemal verloor het.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in