Die wedywering tussen die susters het weer opgevlam ná Jamie Lynn (30) se Good Morning America-onderhoud om haar nuwe boek, Things I Should Have Said, te bemark.
Die boek werp lig op wat agter geslote deure gebeur het tydens Britney (40) se openbare ineenstorting in 2007.
Jamie Lynn was toe 16 jaar oud en swanger.