book-icon Uitgawe 18 Augustus 2022

Dis lekker by die see! HG kuier by Riaan Cruywagen en sy Riana in hul kusparadys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

“Soos aanbeveel deur Riaan Cruywagen . . . die perfekte oplossing vir bejaardes wat graag b die see wil aftree,” sê die lokteks.

Dis ’n goeie bemarkingskeuse. Want álmal ken sy naam – maak nie saak in watter generasie jy gebore is nie. Vir die oueres is hy die betroubare gesig van die nuus en die herkenbare stem agter Haas Das. Vir die jonges is hy ’n “meme”, die trefreël van grappies. Soos: “Chuck Norris het ’n plakkaat teen sy kamerdeur van Riaan Cruywagen.”

Of daai verjaardagkaartjie met sy gesig op: “Brekende nuus Jy is nou vrek oud.” Hy het self verlede jaar vir sy 76ste verjaardag in Oktober so een gekry, vertel Riaan met ’n laggie in sy en sy vrou, Riana, se aftreehuis op Mosselbaai aan die Suid-Kaap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

29 September 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in