Dit gons behoorlik! Is Kate se jonger suster, Pippa Middleton, weer swanger?

akkreditasie
pippa middleton
pippa middleton

Prins William se vrou, Kate (40), se jonger suster, Pippa (38), het die afgelope naweek by koningin Elizabeth (96) se platinum jubileumvieringe die skindertonge laat klap toe sy in 'n sjiek groen rok by 'n konsert buite Buckinghampaleis in Londen haar verskyning gemaak het. En dit het sowaar gelyk of sy met 'n bababoep spog.  

Nie lank daarna nie het Page Six eksklusief onthul dat Pippa, wat in 2011 so amper die kollig op William en Kate se troue gesteel het, wél swanger is met haar derde kind.  

Pippa en haar man, James Matthews (46), het in 2017 afgehaak en het twee kinders, Arthur (3) en Grace (1). 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

11 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in