book-icon Uitgawe 9 September 2021

Dit gons: Hoekom is prins Albert terug na Monaco sonder prinses Charlene?

akkreditasie
Albert en Charlene tydens dieselfde kuiertjie. Sy is al ­sedert Mei vanjaar sonder haar gesin in Suid-Afrika.
Foto: Instagram/hshprincesscharlene
Albert en Charlene tydens dieselfde kuiertjie. Sy is al ­sedert Mei vanjaar sonder haar gesin in Suid-Afrika. Foto: Instagram/hshprincesscharlene

Hul sprokiesverhaal het die wêreld al van vroeg af in vervoering – maar ook dikwels aan die gons. En noudat nuwe uitdagings prinses Charlene en prins Albert uitmekaar hou, boer die bloubloedpaar opnuut in die nuus.

Want terwyl die blonde voormalige swemmer die afgelope paar maande al in Suid-Afrika bly, hou haar man tuis in Monaco die fort.

Terwyl duisende kilometers die gesin bly skei, wonder hul aanhangers: Hóékom?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees