book-icon Uitgawe 27 Mei 2021

Dit gons: Hoekom is Trevor Noah en Minka Kelly uitmekaar?

akkreditasie
Trevor Noah en Minka Kelly is ná byna 'n jaar  nadat hulle die eerste keer saam verbind is, uitmekaar. Foto: Gallo Images/ Getty Images
Trevor Noah en Minka Kelly is ná byna 'n jaar nadat hulle die eerste keer saam verbind is, uitmekaar. Foto: Gallo Images/ Getty Images

Die paartjie se paaie het geskei enkele maande nadat hy ’n massiewe huis in Bel Air gekoop het, vertel bronne.

Die 37-jarige aanbieder van The Daily Show en die 40-jarige aktrise is in September verlede jaar romanties verbind toe bronne vertel het die paartjie is al “’n paar maande” saam en dat hulle toe al ’n ruk lank saam woon in New York.

Volgens iemand in die binnekring “verskil hul werkverpligtings en loopbane baie en het hulle albei gevoel dat hulle tyd weg van mekaar moet deurbring”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

1 Desember 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees