Dit gons: Is Jennifer Garner weer saam met haar eks?

akkreditasie
Ben en Jennifer is onlangs saam gekiek. 
Foto: Gallo Images/Getty Images
Ben en Jennifer is onlangs saam gekiek. Foto: Gallo Images/Getty Images

Volgens ’n ooggetuie het die Peppermint-aktrise (49) probeer diskreet wees toe sy die 43-jarige sakeman by ’n woonstelblok gaan oplaai het. 

“Jen en John is terug bymekaar. Dit het ’n paar weke gelede begin,” sê ’n bron.  

Die twee is in Mei 2018 die eerste keer romanties aan mekaar verbind nadat Jen van Ben geskei is. Maar Jen en John het uitgemaak voor Los Angeles verlede jaar ingeperk is, blykbaar omdat hulle nie oor die toekoms van hul verhouding kon ooreenstem nie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in