Deel

Dokters ontdek gewasse in sangeres se milt ná Brahman-bees haar stamp

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die sangeres Bianca Pretorius is deur ’n bees gestamp toe sy probeer het om die bees te help toe honde besig was om dit aan te val. Foto: Facebook
Die sangeres Bianca Pretorius is deur ’n bees gestamp toe sy probeer het om die bees te help toe honde besig was om dit aan te val. Foto: Facebook

As ’n groot diereliefhebber wou Bianca Pretorius (32) een van die honde wat besig was om die bees in die gesig aan te val, van die dier afruk.

“Toe stamp die bees my! Ek was bang die honde gaan my byt, maar ek het glad nie verwag die bees gaan my stamp nie, ek wou hom net help,” vertel sy.

Die Brahman-vers het haar in haar buik gestamp, en sy vermoed hy het in die proses op haar voet beland aangesien die ligamente van haar linkerenkel geskeur het. Sy het ook beserings aan haar buik opgedoen. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees