book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

Donnalee Roberts, Jo Black en kie: Só vier ons tuindag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Tuindag is om die draai, en soos altyd is ’n blommekroondie simbool van dié dag. Hier deel bekendes hoe hulle die dag gaan vier. Foto's: Garden Day SA
Tuindag is om die draai, en soos altyd is ’n blommekroondie simbool van dié dag. Hier deel bekendes hoe hulle die dag gaan vier. Foto's: Garden Day SA

Die Dwaalster-aktrise en haar man, Willem Boshoff, se dogtertjie, Stella (2), is mal oor heeldag in die tuin speel.

Erica beplan om plante en kruie te gaan koop en op Tuindag heeldag in haar tuin te woel en werskaf. “Ek het groen vingers, ek is net minder in die tuin as wat ek sou wou wees!” sê sy. 

“Dit laat my altyd met ’n vol gevoel,en daar is so baie satisfaksie om te sien hoe jou struike, blomme, kruie en bome blom wanneer ’n mens hulle ’n bietjie liefde en water gee.”

Op Tuindag gaan dié Kaapse aktrise en haar dogtertjie, Charlotte (4), hul blommekrone dra, in die tuin piekniek hou en na musiek luister. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees