book-icon Uitgawe 3 Maart 2022
Deel

Douvoordag in die yswater: HG swem saam met die sterre wat saam 14 grade trotseer

akkreditasie
Bekendes
Bekendes

Vroegoggend op ’n weekdag verwag ’n mens Kampsbaai se strand sal verlate wees, veral wanneer die weer triestig lyk met misvlae wat oor ­Tafelberg rol. 

Maar by die getypoel teenaan dié skilderagtige strand in die Moederstad wag daar ’n verrassing op jou – eintlik ’n hele paar van hulle. Nie net is dit al teen 06:30 ’n miernes van bedrywighede nie, maar ’n paar van die dapper baaiers wat in die ysige seewater kom lyf natmaak, lyk vir jou alte bekend.

Is dit dan nie Marciel Hopkins wat hier op die seesand aangestap kom nie, pleks van iewers op ’n stowwerige plaaswerf as aanbieder van Boer soek ’n vrou

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

23 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees