Drama oor David Beckham sy dogter op die mond soen

akkreditasie
Foto: Gallo Images/Getty Images
Foto: Gallo Images/Getty Images

Terwyl die meeste dit gesien het as ’n gemoedelike en onskuldige pa-dogter-oomblik, was nie almal ingenome daaroor nie. Piers Morgan, die Britse televisieaanbieder van die program Good Morning Britain, het gedink dit is uiters onvanpas en meen David (43) is net “grillerig”.

Die gewese Manchester United-voetbalspeler het die onskuldige foto by die ysskaatsbaan saam met sy dogter met sy 52,2 miljoen Instagram-aanhangers gedeel en geskryf: “Kersfees is amper hier. Kom ons gaan skaats.”

Die foto is egter met gemengde gevoelens begroet. Sommige meen dit is “verkeerd” van David om sy dogter op haar lippe te soen.  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees