book-icon Uitgawe 10 November 2022

Dwayne Johnson vir president? Akteur verklap sy groot toekomsplanne

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
adam
adam

Party mense noem Dwayne Johnson die “Arnold Schwarzenegger van sy generasie”.

Arnie het 30 jaar gelede die volmaakte kombinasie van bultende spiere en ’n ondeunde sin vir humor gehad om ewe tuis te lyk in gat­skopflieks soos The Terminator en Predator as in komedies soos Kindergarten Cop en Twins.

En die supergewilde Dwayne is op sy beurt vandag ewe geliefd onder aksie-­geesdriftiges vir flieks soos The Fate of the Furious as onder kleuters wat hom in Jumanji en Tooth Fairy leer ken het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

1 Desember 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees