Eers 'n nee, en toe 'n ja vir Spoegwolf se Danie

akkreditasie
Danie du Toit is verloor. Foto: Instagram
Danie du Toit is verloor. Foto: Instagram

Danie bieg dat hy ’n ruk lank beplan het hoe hy vir sy nooi die jawoord gaan vra vóór hy uiteindelik ingeduik het. Die senuwees het ook maar lekker geknaag, vertel die hoofsanger van Spoegwolf aan Huisgenoot.  

Hy was “baie, baie nervous”, sê Danie. Hy het ’n plek gesoek wat "mooi en rustig én lekker" is om Melissa te vra om te trou.

Hy was so senuweeagtig die aand voor die groot dag, dat hy glad nie kon slaap nie. En intussen was Melissa salig onbewus van sy planne. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in