book-icon Uitgawe 9 Desember 2021

David Vlok se wroeging oor sy egskeiding, depressie en stryd teen drank

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
David Vlok
David Vlok

Die man voor jou lyk byna soos ’n ou vriend, want wie ken dan nou nie vir David Vlok nie?

Eers was hy bekend as Egoli se sluwe Tim Vorster, en meer onlangs as Gideon Bekker, die streng pa en gesinsman van Getroud met rugby.

Agter die skerms geniet die akteur sekerlik die vrugte van sukses en roem, dink jy. Maar nee, die werklikheid is soms drasties anders as wat dit hom voordoen. Want die ware David (58) – die een wat nie net bekend lyk nie, maar ook vandag sy binnelewe deel – voel gebroke.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees