'Elders'-aanbieder plat met covid, maar hy is reg vir stap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Elders-aanbieder Erns Grundling sal vir tien dae in die bed moet bly weens covid. Foto's: Verskaf
Elders-aanbieder Erns Grundling sal vir tien dae in die bed moet bly weens covid. Foto's: Verskaf

Erns, die aanbieder van die bekroonde Elders, sê hy het Woensdag gehoor het hy dié virussiekte onder lede.

Hy het in die laaste paar dae gestoei teen “nare” verkouesimptome, sê Erns. Die eerste tekens het teen 7 Januarie kop uitgesteek: Hy het eers gesukkel met ’n krapperige keel – en toe, skielik, ervaar hy verkouesimptome in al sy glorie.

“Drie familielede wat ek net ’n paar dae tevore gesien het, het reeds positief getoets,” vertel Erns vandag aan Huisgenoot. “Daarom het ek reeds sterk vermoed ek het ook covid-19.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

11 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in