Elsa groet ‘Die Groot Ontbyt’ – en dis wat sy nou gaan doen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Elsa Esterhuizen. Foto's: Verskaf
Elsa Esterhuizen. Foto's: Verskaf

Sy verlaat die kykNET-ontbytprogram, wat weekoggende tussen 06:00 en 08:00 uitsaai, kort op die hakke van haar mede-aanbieder Johrné van Huyssteen, wat in Februarie vanjaar die uitsaaiwese vir die eiendomsmark verruil het. 

“Daar is ’n paar faktore wat tot dié besluit gelei het. Dit is vir my belangrik om aan te hou groei en nooit te stagneer nie. As ek ’n oomblik moet uitsonder, dink ek dit was ’n onlangse en regstreekse onderhoud met ’n aktualiteitsaanbieder wat tot die vrede en my toekomsvisie bygedra het om ten einde laas die besluit te neem,” sê Elsa aan Huisgenoot. 

Al is dit nie maklik om so ’n besluit te neem nie, het die handjievol familie en vriende wat sy gewoonlik raadpleeg die proses tot ’n mate makliker vir haar gemaak. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in