In 2020 het sy beide haar huis met die gewilde restaurant, Zietsies, verloor weens die ekonomiese verwoesting van die coronavirus.
Die afgelope paar dae was moeilik, want Elzabé Zietsman (61) was ook ses dae gelede in die hospitaal vir ’n operasie aan haar linkerbeen.
“Dis hoe my dag begin . . . het ’n klein ontmoeting met die glasblad van die tafel gehad,” skryf sy op haar Instagram.