Emo Adams: My beste vriend se stryd met COVID-19

akkreditasie
Die sanger en TV-aanbieder Emo Adams. Foto: Instagram/@emo_adams
Die sanger en TV-aanbieder Emo Adams. Foto: Instagram/@emo_adams

Die twee ken mekaar al meer as 25 jaar en het mekaar destyds ontmoet toe Emo die sanggroep JAG byna 20 jaar gelede begin het. Sury was ook ’n lid van die groep. 

“Ons het toe mekaar leer ken en vriende geword. Ek dink die vriendskap het ook bloot begin omdat ons albei in armoede grootgeword het. Ons kon met mekaar relate, want dieselfde issues wat hy in sy lewe gehad het, het ek in my lewe gehad. Hy is soos die broer wat ek nooit gehad het nie en ek kon altyd confide in hom,” vertel Emo. 

Omdat Sury en sy gesin deesdae in Lissabon, Portugal, woon, is hy en Emo gereeld in kontak met mekaar op FaceTime. 

Die vriende sorg ook dat hulle mekaar aan die einde van elke jaar sien. Sury en sy gesin het juis Kersfees in Suid-Afrika by Emo en sy gesin deurgebring. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees