book-icon Uitgawe 11 Maart 2021

Emo se vrou, Michelle Gildenhuys: Lesse geleer uit ’n moeilike jaar

akkreditasie
Michelle en haar man, die sanger en televisieaanbieder Emo Adams. 
Foto: Instagram/@michellegildenguys
Michelle en haar man, die sanger en televisieaanbieder Emo Adams. Foto: Instagram/@michellegildenguys

Dis ’n prentjie wat menige ma onmiddellik sal herken. Die vrou hou haar seuntjie styf teen haar vas en doen haar bes om hom te sus. Haar oë lyk moeg, sonder ’n sweempie grimering, en sy het ’n T-hemp en sweetpakbroek aan.

“Die foto wat nie op Instagram gedeel word nie, en die stories wat hulle jou nié in die ouerskapboeke vertel nie,” skryf die voormalige model en Mej. Suid-Afrika-finalis Michelle Gildenhuys-Adams by dié foto op haar Instagramblad.

Op die agtergrond bestuur haar man, Emo Adams (43), die motor terwyl Michelle met hul jongste, Khai (21 maande), op haar skoot sit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

3 Februarie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees