book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

Flambojante RuPaul maak geskiedenis: Wie is die man agter die grimering?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
RuPaul Charles trek al ­sedert die 1980’s vroue­klere aan en is waar­skynlik die bekendste fopdosser ter wêreld. Foto: Gallo Images/Getty Images
RuPaul Charles trek al ­sedert die 1980’s vroue­klere aan en is waar­skynlik die bekendste fopdosser ter wêreld. Foto: Gallo Images/Getty Images

Toe hy gebore is, was fopdossery nog ’n misdaad in Amerika.

Mans moes “soos mans” aantrek, en in New York kon hulle selfs deur die polisie in hegtenis geneem word as hulle minder as drie items klere gedra het was as “geskik” beskou is vir hul geslag.

Destyds sou dit ondenkbaar wees dat ’n fopdosser ’n bekende naam en superster sou word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees