FOTO’S: ’n Kykie binne Britney Spears en Sam Asghari se nuwe huis van R182 miljoen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Britney SpearsBritney Spears
Britney SpearsBritney Spears

Die 40-jarige sangeres het verlede Donderdag met haar jarelange kêrel, Sam Asghari (28), afgehaak voor 60 gaste, waaronder haar beroemde vriendinne Madonna, Paris Hilton, Drew Barrymore en Selena Gomez. Maar in plaas van wittebrood hou op ’n idilliese eiland, maak die pasgetroudes reg om in hul nuwe huis in te trek wat Britney vir R182 miljoen gekoop het. Die huis is geleë in die eksklusiewe buurt Calabasas in Kalifornië.   

Britney en Sam het glo sowat R62 miljoen minder as die oorspronklike prys daarvoor betaal. 

Die twee het geen tyd vermors om hul nuwe lewe saam af te skop nie, en Britney se wit Mercedes-Benz en twee meubelwaens is vier dae ná die troue buite die oprit gewaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in