Freddie Mercury se laaste rusplek bly ’n geheim – selfs van sy familie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Voor hy sy stryd teen vigs verloor het, het Freddie sy gewese lewensmaat Mary Austin gevra om sy as op ’n privaat plek te begrawe waar niemand dit sou kry nie. 

Drie dekades later sê Mary sy het sy wens eerbiedig en nie eens Freddie se naaste vriende en familie weet waar hy begrawe is nie. 

Mary (70) sê Freddie wou die plek van sy graf privaat hou uit vrees dat vandale dit sou teiken. Die sanger is dood in ’n tyd toe daar ’n stigma aan vigs gekleef het en mense nog die siekte nie ten volle begryp het nie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees