book-icon Uitgawe 5 Januarie 2023
Deel

‘Friends’ se Lisa Kudrow oor haar stryd met haar liggaamsbeeld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tot sy as Phoebe by die rolverdeling van Friends aangesluit het, was Lisa (59) heel tevrede met hoe haar eie liggaam gelyk het. Foto: Gallo Images/Getty Images
Tot sy as Phoebe by die rolverdeling van Friends aangesluit het, was Lisa (59) heel tevrede met hoe haar eie liggaam gelyk het. Foto: Gallo Images/Getty Images

Sy was altyd die eksentrieke een, die verstrooide een, die loskop saam met Monica en Rachel, en sy was altyd ’n bietjie verwyder van hul wêreld in daardie bekende woonstel met die pers deur. 

En in die regte lewe het sy ook gevoel iets onderskei haar van die ander twee. Courteney Cox en Jennifer Aniston was albei rietskraal, glansryk, volmaak. 

Om elke dag langs dié twee voor die kamera te verskyn kon nie anders as om Lisa Kudrow onseker oor haar eie voorkoms te laat voel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees