book-icon Uitgawe 4 Julie 2019

Getroud met Rugby-aktrise: Ek kies viervoetige kinders

akkreditasie

Op die kassie het kykers gesien hoe sy worstel met die groot seer van soveel vroue wat vergeefs probeer swanger raak – die hartverskeurende gevoel van hoop wat ná hoeveel probeerslae kwyn.

Toe die kykNET-sepie Getroud met Rugby se karakters Renate en Simon, gespeel deur Christel van den Bergh (36) en David Louw (32), hulle onlangs tot ’n surrogaat wend, het kykers verlig gedink Renate gaan eindelik ma word.

Maar ’n láng pad lê nog vir haar karakter voor, verklap Christel. Die blonde aktrise lyk vandag uitgemergel, haar oë opgepof en moeg, waar sy op die sepie se stel by Atlas Studios in Johannesburg met Huisgenoot gesels.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees