book-icon Uitgawe 1 Desember 2022

Greteli de Swardt swanger: Ja, ek’s jonk! Maar as jy Die Een ontmoet het, hoekom nie?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Foto: Misha Jordaan, Instagram/@greteli.deswardt
Foto: Foto: Misha Jordaan, Instagram/@greteli.deswardt

Sy skuif haar kussing reg en maak haarself gemaklik om ’n uiltjie te knip – sommer net daar in haar geparkeerde motor. Op 21 weet Greteli de Swardt al hoe om haar tyd goed te benut. Sy speel in twee TV-reekse gelyk én is die aanbieder van Eendag op VIA. 

Sy was pas op die rusbank saam met Minki van der Westhuizen vir ’n vroegoggendopname vir dié se kletsprogram, en nou is daar ’n kort blaaskans voor sy in dieselfde gebou in die Kaapse middestad voor die Huisgenoot-kameras moet wees vir ’n voorbladfotosessie. 

“Pas eerste shoot vir die dag gehad. Die tweede een op pad,” vertel sy haar 47 000 volgelinge op Instagram. “ ’n Lekker kussinkie, ­japonnetjie, sonnetjie en vars luggie. Doedoestyd nou.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees