book-icon Uitgawe 26 Mei 2022

Gretha Wiid: Ja, mevrou, dit kán vir jou (baie) goed wees om te skei!

akkreditasie
Die lewe gaan aan.
Die lewe gaan aan.

Ja, nes enigiemand wat skei, het sy stukkend gevoel toe sy uit haar huwelik wegstap. Twyfelstemme het aan haar geknaag: Wat gaan mense daarvan dink dat sy, wat as verhoudingsberader vir ander raad gee, nie haar eie huwelik kon red nie? Maar nou, drie jaar ná die verbrokkeling van haar huwelik van 26 jaar, is die huweliksghoeroe Gretha Wiid alsbehalwe stukkend.

“Iemand kom sê nou die dag vir my: ‘Gretha, jy lyk ongelooflik vry. Jy lyk lig, jy straal. Jy lyk soos Gretha sonder ’n burden,” skryf sy onlangs op sosiale media. 

Dis dalk onverwags – baie mense sou moontlik verwag Gretha sou juis nou mismoedig wees aangesien haar eksman onlangs met sy destydse minnares voor die kansel gaan draai het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees