book-icon Uitgawe 8 April 2021

Groot opwinding oor koninklike baba se badkamer-geboorte

akkreditasie
Zara se bestie, Dolly Maude, was by vir die geboorte. 
Foto: Gallo Images/Getty Images
Zara se bestie, Dolly Maude, was by vir die geboorte. Foto: Gallo Images/Getty Images

Niks klop die glimlag wat ’n pasgebore baba op mense se gesigte plaas nie – en die hemel weet, die koninklike familie kan doen met goeie nuus.

Sedert prins Harry en sy vrou, Meghan, se berugte onderhoud verlede maand met Oprah Winfrey moes die Buckinghampaleis links en regs vure doodslaan.

Toe koningin Elizabeth se jongste agterkleinkind dus onlangs ’n haastige verskyning maak, was almal in die wolke – veral met dié dat die kleinding se ouers hulde gebring het aan die verswakte hertog van Edinburgh deur hul seun na hom te noem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees