book-icon Uitgawe 26 Mei 2022

Hallo, Binnelanders! Nuwe televisierol vir 'Bachelorette SA' se Justin

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Justin Garth Lakey vertel hy speel sedert verlede jaar voltyds toneel. Foto's: Verskaf
Justin Garth Lakey vertel hy speel sedert verlede jaar voltyds toneel. Foto's: Verskaf

Justin, wat sedert verlede jaar voltyds akteur is, het onlangs op sosiale media aangekondig hy het ’n rol as paramedikus in die sepie Binnelanders losgeslaan. 

“Ek is nogal opgewonde, om eerlik te wees! Hierdie is my tweede televisierol,” vertel Justin. 

Hy het ook onlangs ’n rol in die tweede seisoen van die M-Net-dramareeks The Lioness losgeslaan. “Ek dink dit was fenomenaal om met Ayden Croy, Pulane Rampaona en Carl Beukes te werk en om my heel eerste televisierol in te neem was selfs meer opwindend.”

Hy sê dit was vir hom ’n groot eer om ’n stel te deel met die Binnelanders-sterre Clint Brink en Bradley Olivier, wat onderskeidelik dr. Steve Abrahams en Danny speel. “Dit was surrealisties. Dis akteurs wie se werk ek al vir ’n geruime tyd bewonder.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees