book-icon Uitgawe 23 Maart 2023
Deel

Hallo, wêreld! Daniëlla van Heerden, Juan de Jongh en kie verwelkom kleingoed

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hierdie plaaslike bekendes het onlangs kleingoed verwelkom. Foto's: Verskaf
Hierdie plaaslike bekendes het onlangs kleingoed verwelkom. Foto's: Verskaf

Die e-Nuus-leser en haar fotograafman, Cornél, het vroeër vandeesmaand hul tweede dogtertjie gehad. Leilana is op 8 Maart in die Life Flora-hospitaal in Roodepoort gebore.

“Dit bly maar net ’n onbegryplike wonderwerk om die mensie wat jy nog die vorige aand in jou maag voel skop het in jou arms vas te hou en die gesiggie te sien ná soveel maande van afwagting,” sê Daniëlla. 

Cornél was daar met hul dogtertjie se geboorte en het die spesiale oomblik op kamera vasgevang. “Hy hou daarvan om oomblikke te dokumenteer; ek dink dit is deel van sy DNS.”

Ousus Simoné (2) het elke dag in die hospitaal kom kuier. “Sy neem haar rol ernstig op. Ons uitdaging gaan wees om dit in haar kop te kry dat sy nie alles kan doen wat sy dink sy kan doen nie,” sê Daniëlla. “Sy kan nie die baba optel en ronddra nie, maar sy kan help klere kies.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

6 April 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees