Deel

Hallo, wêreld! Greteli de Swardt gee geboorte – en dis ’n dogtertjie!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Greteli de Swardt. Foto: Misha Jordaan
Greteli de Swardt. Foto: Misha Jordaan


Sy en haar man, Juan, wou deur die swangerskap nie die geslag van hul kleinding weet nie.

“Die baba het ’n eie wil en het gedraai in ’n moeilike posisie,” vertel Greteli op Instagram aan haar 67 400 volgelinge en voeg by ’n keisersnit was die beste opsie vir hulle baba.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

1 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees