Hamilton Wessels kry goeie nuus ná hy positief toets vir covid-19

akkreditasie
Hamilton Wessels
Hamilton Wessels

“Dit is maar ’n skok. ’n Hele paar goed hardloop deur jou kop,” verwoord Hamilton sy gedagtes toe hy die nuus ontvang het.

“Gaan jou gesin fine wees, hoe gaan dit hulle moontlik beïnvloed as hulle ook positief getoets word, gaan ’n mens simptome hê en hoe erg gaan dit wees,” rits hy sy aanvanklike vrese af.

Kom ons jol word elke Saterdagaand regstreeks vanaf Stark Studios in Johannesburg uitgesaai. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees