Hansie Cronjé se familie 'baie tevrede' met Netflix-dokumentêr

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Facebook
Facebook

Die episode van Bad Sport, waarin Hansie se tragiese val van krieketheld tot konkelaar uitgebeeld word, was ’n “goeie ervaring” vir die Cronjé-familie, vertel sy ouboet, Frans, aan Huisgenoot

Dit gaan boonop “baie goed” met Hansie se weduwee, Bertha, haar tweede man, Jacques du Plessis, en hul twee seuns, voeg Frans by.

“Die seuns raak nou groot en hulle is ook albei baie goeie sportmanne. Ons is nog altyd in nabye kontak met Bertha-hulle en hulle sal altyd familie bly.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees