book-icon Uitgawe 11 Augustus 2022

Hartebreker Brad Pitt laat die monde oophang met sy rooitapytromp

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Die wêreld se knieë was lam die oomblik toe hy sy eerste verskyning op die silwerdoek maak. Daardie ondeunde oë, die gebeitelde spiere, die charisma, die skewe glimlag . . .

Wie kon Thelma verkwalik toe sy halsoorkop op hom verlief raak, al was hy toe al die tyd ’n skobbejak wat al haar geld gesteel het?

Brad Pitt (58) het dalk net ’n klein rol in die kultusfliek Thelma & Louise gehad, maar dit was genoeg om ’n voet in die deur te kry – en van daar was dit al die pad boontoe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in