Deel

HemelBesem se optrede op 'Elders' roer Erns en kykers

akkreditasie
HemelBesem maak Erns deel van die optrede. Foto: Verskaf.
HemelBesem maak Erns deel van die optrede. Foto: Verskaf.

Tydens nog ’n aflewering van dié reisprogram Woensdagaand, het die rapper en TV-aanbieder HemelBesem nie net kykers verras met ’n hartroerende optrede nie, maar ook trane in Erns se oë laat opwel.

“Ek is nie iemand wat maklik huil nie, maar ek kon nie die trane keer toe die emosies eers begin aanmeld nie,” vertel Erns aan Huisgenoot oor dié oomblik.

Die enigste vorige keer wat trane tydens ’n Elders-reeks “aangemeld” het, is toe hy besig was om naby aan sononder teen berg Foedji in Japan af te klim, vertel hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

23 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees