book-icon Uitgawe 9 September 2021

Het ‘Vogue’-redakteur liefde gevind by ’n geliefde akteur?

akkreditasie
Anna Wintour en eksman Shelby Bryan by ’n Wimbledon-tenniswedstryd in 2015. Foto: Gallo Images/Getty Images.
Anna Wintour en eksman Shelby Bryan by ’n Wimbledon-tenniswedstryd in 2015. Foto: Gallo Images/Getty Images.

Die tonge klap behoorlik sedert die tydskrif- en modemagnaat Anna Wintour onlangs ’n romantiese ete saam met die Britse akteur Bill Nighy in Rome geniet het.

Dit het sommer oombliklik die gerugte van ’n verhouding tussen die tweetjies (beide 71) soos ’n veldbrand laat versprei.

Volgens die Daily Mail het Bill vir Anna ’n paar rooi rose voor die ete gegee en het hulle breed geglimlag dwarsdeur die afspraak. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees