book-icon Uitgawe 5 Januarie 2023
Deel

HG by Rolanda Marais en gesin: Ontmoet boetie, ons liefste ‘glips’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rolanda Marais en haar man, Jozua Malherbe, het in September ’n seuntjie, Naudé, ryker geword. Foto: ER Lombard
Rolanda Marais en haar man, Jozua Malherbe, het in September ’n seuntjie, Naudé, ryker geword. Foto: ER Lombard

Sy is sekerlik een van die mooiste en suksesvolste aktrises wat die land al opgelewer het, maar vandag straal sy meer as gewoonlik, want ’n klein bondeltjie mens lê op haar skouer en slaap.

Rolanda Marais het op 44 weer ma geword, en al was sy voorheen reeds op die moederskapreis, is die nuwe toevoeging tot haar gesin ’n enorme vreugde in die huis.

Die klein seuntjie gee ’n “ewh” en Rolanda se oë raak sag terwyl hy wakker word. “Hallo Boetietjie,” groet sy hom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

23 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees