book-icon Uitgawe 28 Januarie 2021

HG kuier by 1ste plaasmeisie wat ‘Boer soek ’n vrou’-aanbied

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marciel Hopkins is die aanbieder van die nuwe seisoen van kykNET se werklikheidsreeks Boer soek 'n vrou.
Marciel Hopkins is die aanbieder van die nuwe seisoen van kykNET se werklikheidsreeks Boer soek 'n vrou.

Dis jaarliks een van die hoogtepunte op die Afrikaanse televisiekalender: oud en jonk skuif voor die skerms in om te kyk hoe ’n groep boere liefde probeer vind. 

Die teleurstelling was dus groot toe die jongste seisoen van die kykNET-maatsoekprogram Boer soek ’n vrou weens die coronakrisis nie verlede jaar betyds gemaak kon word om voor die einde van die jaar uit te saai nie. 

Maar nou het die 13de seisoen eindelik aangebreek, en niemand is meer opgewonde daaroor as die pragtige Marciel Hopkins nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in