book-icon Uitgawe 5 Augustus 2021

HG kuier by Annelisa van 'Suidooster' se huisie by die see

akkreditasie
Annelisa Weiland
Annelisa Weiland

Net ’n vrou ken daardie gevoel van roekelose vryheid wanneer sy aan die einde van die dag haar bolla lostrek en haar kop skud om haar hare oor haar skouers te laat val.

Vir Annelisa Weiland het daardie oomblik twee jaar gelede op die stel van die SABC2-sepie 7de Laan in Johannesburg aangebreek toe sy vir oulaas haar geliefde karakter, Hilda de Kock (later Van Zyl), se grys bollatjie kon loswoel en die ligblou deli-baadjie kon uittrek.

Nadat sy dit byna 20 jaar lank voor die kameras gedra het, kon sy dit eindelik eenkant toe gooi.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

3 Februarie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees