book-icon Uitgawe 23 Maart 2023
Deel

HG kuier by Kim Cloete: Ek put nou krag uit al die seer van my verlede

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die aktrise Kim Cloete is vandag op ’n rustige en veilige plek in haar lewe. Foto: Lubabalo Lesolle
Die aktrise Kim Cloete is vandag op ’n rustige en veilige plek in haar lewe. Foto: Lubabalo Lesolle

Die skoolkinders beduie opgewonde na haar en skree: “Dis Kim, dis Kim!”

Maar in haar gemoed is iets pynliks aan die gebeur. Toe die aktrise Kim Cloete so oor die skare van tienergesigte in die skoolsaal kyk, voel dit vir haar asof sy dadelik kan sien met wie dit ook gebeur het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

1 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees