book-icon Uitgawe 19 Augustus 2021
Deel

HG kyk hoe goed ken 'Suidooster' se Wade en Siya mekaar

akkreditasie
Gantane Kusch en Dean Smith. Foto's: Verskaf en kykNET
Gantane Kusch en Dean Smith. Foto's: Verskaf en kykNET

Hulle het dadelik gekliek en het kort daarna elkeen rolle in die sepie Suidooster losgeslaan. Dean speel deesdae Wade en Gantane Siya in die gewilde sepie. Ons kyk hoe goed dié boesemvriende mekaar ken.

Hy is ’n baie selfversekerde persoon. Dis ’n baie sterk eienskap van hom. 

Hy het ’n baie slegte slaappatroon. Hy sal laat bed toe gaan en op vreemde tye opstaan. Hy het ’n body clock wat hom outomaties vieruur in die oggend wakker maak. Dan rol hy rond of raak weer aan die slaap. Hy maak eerste soggens vir hom ’n koppie koffie in sy reisbeker wat lyk soos ’n kameralens. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees