book-icon Uitgawe 16 Maart 2023
Deel

HG leer ken SA se beeldskone Mej. Supranasionaal beter

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Mej. Suid-Afrika-organisasie 
het onlangs aangekondig Ayanda 
Thabethe gaan Suid-Afrika by Mej. 
Supranasionaal verteenwoordig. Foto's: Glamfuel
Die Mej. Suid-Afrika-organisasie het onlangs aangekondig Ayanda Thabethe gaan Suid-Afrika by Mej. Supranasionaal verteenwoordig. Foto's: Glamfuel

Ayanda Thabethe is opgewonde om haar land in Julie op die gesogte skoonheidskompetisie te verteenwoordig, wat vanjaar in Pole aangebied word. 

En as sy wen, sal dit ekstra spesiaal wees, want sy sal die Supranasionaal-kroon by ons voormalige Mej. Suid-­Afrika Lalela Mswane oorneem.

“Ek kan nie in woorde beskryf hoe opgewonde ek is nie. Suid-Afrika is ’n pragtige land met soveel om ten toon te stel; en die feit dat ek gekies is om dit in die buiteland te verteenwoordig, is verbysterend. Ek kan nie wag nie!” sê Ayanda. 

Sy is tans hard besig om haar voorbereiding vir die kompetisie te doen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees