Hollywood-ster Anne Heche breindood en ‘gaan nie oorleef’ ná ongeluk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Anne Heche is dood verklaar ná 'n  motorongeluk. Foto: Gallo Images/Getty Images.
Anne Heche is dood verklaar ná 'n motorongeluk. Foto: Gallo Images/Getty Images.

Anne se familie en vriende het bly hoop op ’n wonderwerk nadat die Emmy-bekroonde aktrise en ma van twee op 5 Augustus met haar kar in ’n huis in Los Angeles vasgejaag en haar motor aan die brand geslaan het. Sy het ernstige brandwonde opgedoen en is sedertdien in ’n kritieke toestand en koma.

Haar naastes het nou die hartverskeurende besluit geneem om die masjiene wat haar aan die lewe hou, af te skakel nadat sy breindood verklaar is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in