book-icon Uitgawe 18 November 2021

Huisgenoot gesels eksklusief met Demi-Leigh: ‘Ek het só verlang, ek móés net huis toe kom!’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Demi-Leigh kon eindelik ná 21 maande weer in Suid-Afrika kom kuier. Foto: Hanri Human Photography/Instagram DemiTebow
Demi-Leigh kon eindelik ná 21 maande weer in Suid-Afrika kom kuier. Foto: Hanri Human Photography/Instagram DemiTebow

Toe sy kort ná hul spogtroue op ’n wynlandgoed in Franschhoek saam met haar Amerikaanse man uit Suid-Afrika weg is, het sy nooit gedink ’n volle 21 maande sou verloop voor sy eindelik weer die goue Afrikason op haar vel sou voel nie.

Daarom was Demi-Leigh Tebow nog nooit so dankbaar om terug te wees op eie bodem, braaivleis te eet en selfs om op ’n grondpad te ry nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees