book-icon Uitgawe 25 Februarie 2021

Hy's tennis se stout seun – en nou het hy boonop op 'n toeskouer gespoeg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nick Kyrgios. Foto: Getty Images/Gallo Images
Nick Kyrgios. Foto: Getty Images/Gallo Images

Kyrgios is ’n boete van $10 000 (sowat R160 000) opgelê vir die aksie. Hy het agterna op ’n nuuskonferensie gesê die toeskouer het hom gedurende die wedstryd geterg.

Die boorling van Australië het die betrokke wedstryd in die eerste ronde teen die jong Britse speler Paul Jubb gewen met 3-6, 6-1, 7-5, 6-7 en 7-5.

Die spoeginsident was nie die enigste waaroor Nick dit laat gons het in die wedstryd nie. Hy het herhaaldelik gekla dat die toeskouers teen hom is. Hy het ook in ’n stadium gekla oor die ouderdom van die lynskeidregters.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in