book-icon Uitgawe 18 Augustus 2022

In die oud-Stormer Dillyn Leyds en vroulief, Nazli, se lewe in Frankyk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die oud-Stormer Dillyn Leyds en sy vrou, Nazli, woon al byna twee jaar in Frankryk, waar hy vir die rugbyklub La Rochelle uitdraf. Foto's: Instagram/@nazlipetersenleyds
Die oud-Stormer Dillyn Leyds en sy vrou, Nazli, woon al byna twee jaar in Frankryk, waar hy vir die rugbyklub La Rochelle uitdraf. Foto's: Instagram/@nazlipetersenleyds

Die rugbybreker is onlangs as die speler van die wedstryd aangewys in die Europese Kampioenebeker-eindstryd teen die Ierse rugbyreus Leinster. 

“Ons geniet die maklike leefstyl en om vrylik deur Europa te reis. Die mense hier is baie vriendelik en La Rochelle is ’n pragtige dorp,” vertel Nazli.

Die paartjie is mal oor reis en deel gereeld foto’s van hul avonture op sosiale media. Hulle het sedert hul groot trek Frankryk toe al Spanje, Switserland en Italië besoek. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in