book-icon Uitgawe 23 September 2021

In Reuben se kombuis: Gewilde TV-sjef beantwoord 5 vrae

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Reuben Riffel is die aanbieder en beoordelaar van die VIA-program 'Aansit'. Foto: VIA
Reuben Riffel is die aanbieder en beoordelaar van die VIA-program 'Aansit'. Foto: VIA

Kosfoendi’s van reg oor die land neem in spanne van twee deel en moet die beoordelaars met hul kookvernuf beïndruk – en dit in die hoop om ’n bootvakansie van R200 000 in Frankryk los te slaan.

Reuben sê as aanbieder geniet hy altyd die interaksie met die deelnemers. “Dis lekker om die passie en belangstellings te sien van die deelnemers en natuurlik kan ek so nou en dan heerlike geregte proe.” 

Tydens hierdie seisoen gaan kykers die temas en uitbeelding van die disse geniet, asook die interaksie tussen die spanne, meen Reuben.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees