book-icon Uitgawe 27 Januarie 2022

Inentdrama net nóg ’n donker wolk wat oor Novak Djokovic se kop én nalatenskap hang

akkreditasie
Novak Djokovic
Novak Djokovic

Op die tennisbaan is hy ’n rekordmasjien wat byna altyd wen. 

Maar ná ’n uitgerekte visumdrama wat in die hof gedraai het, het Novak Djokovic uiteindelik nié by die Australiese Ope in Melbourne afgeslaan nie. Hoekom? Immigrasie­beamptes van Australië se binnelandse sake het hom uit die land geskop omdat hy nie ingevolge die land se covidmaatreëls ingeënt is nie.

Dit was sy droom om ’n Grand Slam-titel ’n 21ste keer in Melbourne te wen, maar met sy teenkanting teen die entstof het hy die tenniswêreld verdeel en baie van sy ondersteuners die harnas in gejaag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees