book-icon Uitgawe 27 September 2018

Is hulle gelukkigste uitgebreide gesin in Hollywood?

akkreditasie

Denise en Aaron by Sam (14), Lola (13) en Eloise (7). 
Foto: Magazine Features
Denise en Aaron by Sam (14), Lola (13) en Eloise (7). Foto: Magazine Features

Sowel Charlie as eksvrou no. 3, Brooke Mueller, het eksvrou no. 2, Denise Richards, gelukgewens toe sy met die akteur Aaron Phypers trou.

Die voormalige Bond-meisie (47) het onlangs met die Kanadees gebore Aaron (46), wie se egskeiding van die Desperate Housewives-aktrise Nicollette Sheridan (54) verlede maand afgehandel is, op ’n strandtroue in Malibu, Kalifornië, afgehaak.

En al het haar beroemde eksman nie die troue bygewoon nie, het die 53-jarige akteur deur ’n verteenwoordiger laat weet hy “wens albei net geluk toe”. Brooke (41), wat van 2008 tot 2011 met Charlie getroud was, het aan verslaggewers gesê sy stuur haar allerbeste wense aan haar vriendin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees