book-icon Uitgawe 28 Oktober 2021

Jacques en Angelique Potgieter: Die gekoer ná bewerings dat hy ‘rondloer’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die egpaar op hul troudag in Junie 2016. Foto: Instagram/@jacquespotgieter7
Die egpaar op hul troudag in Junie 2016. Foto: Instagram/@jacquespotgieter7

Hulle lyk dolverlief waar die rugbybreker en die rooikop­aktrise vir die kamera ’n soentjie deel.

Die bebaarde flank met die lang hare wikkel hom tot styf teen sy vrou; hy plak ’n soen op haar kop en sy loer ingenome na die kameralens – hulle versinnebeeld die prentjie van ’n verliefde egpaar.

Die foto van Jacques en Angelique Potgieter het aanhangers oor­tuig hul liefdesverhaal ontvou weer mooi op sosiale media nadat die einste platform kort tevore so byna vir hulle ’n slagveld geword het.  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees